LONE / ADMINISTRATIEWE KLERK - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 21-06-2018 7:39:44 AM
06-08-2018 8:37:49 AM
Hierdie gevestigde uitvoer tafeldruif boerdery beskik oor die volgende uitdagende loopbaangeleentheid vir ‘n dinamiese, goed georganiseerde kandidaat as:

LONE-/ADMINISTRATIEWE KLERK
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
- Presiese individue met minimum 3 jaar toepaslike ondervinding in ‘n soortgelyke pos
- Bo-gemiddelde rekenaarvaardigheid in Donkerhoekdata en MS Office
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Kennis van statutêre bepalings, bo gemiddelde syfer en administratiewe vaardighede.

Die suksesvolle persoon sal hoofsaaklik, direk onder hoofbestuur, verantwoordelik wees vir:
- Ontvangs
- Doen van lone
- Algemene en personeeladministrasie
- Gehaltebestuur administrasie
- Data prossesering en algemene tikwerk.

Aansoeke met ‘n toepaslike tersiêre kwalifikasie en eie vervoer sal voorkeur ontvang.

Daar word ‘n mededingende vergoedingspakket met voordele aan die pos gekoppel.