LOODGIETER (JTL) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 13-03-2018 9:49:05 AM
08-05-2018 9:49:05 AM
Hierdie Groep, ‘n eiendoms-gefokusde maatskappy gesetel in Somerset-Wes asook in die Noord-Kaap, wat sedert 1991 spesialiseer in eiendomsontwikkelingsbestuur regoor Suid-Afrika met dienste soos Argiteksontwerp, Bourekenkunde, Konstruksiebestuur en ‘n Eiendomsagentskap, beskik oor die volgende uitdagende loopbaangeleentheid vir ‘n handvaardige en hardwerkende persoon wat streef na uitnemendheid om by ons aan te sluit

LOODGIETER
NOORD-KAAP AREA

Vereistes:
- Gekwalifiseerde vakman, ondersteun deur minstens 3 -5 jaar ondervinding in loodgieterswerk
- Geldige rybewys.
- Die suksesvolle kandidaat sal in Augrabies gestasioneer wees en moet bereid wees om soms te reis.

Pligte gaan insluit:
- Loodgieterswerk in groter en kleiner bouprojekte.

In ruil word ‘n uiters mededingende vergoedingspakket met gunstige byvoordele ooreenkomstig kwalifikasies en ondervinding en werk in ‘n dinamiese maatskappy aangebied.