LOON ADMINISTRATEUR - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 06-02-2017 2:08:15 PM
24-02-2017 1:34:43 PM
Hierdie langafstand vervoer maatskappy beskik oor 'n geleentheid vir 'n kandidaat met 'n passie vir syfers en vermoë om akkuraat onder druk te kan funksioneer in die posisie as:

LOON ADMINISTRATEUR
UPINGTON

Vereistes:
- Goed georganiseerde, presiese persone met 3-5 jaar ondervinding in doen van lone
- Bo-gemiddelde rekenaarvaardigheid in MS Office, Pastel en VIP Payroll
- Goeie syfervaardigheid met ondervinding in algemene kantooradministrasie
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede.

Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir:
- Doen van lone van permanente asook tydelike werkers
- Algemene kantooradministrasie
- Dataverwerking en algemene tikwerk.

Daar word ‘n mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel, volgens kwalifikasies en ondervinding.