Medical Assistant/ Nurse - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 14-10-2014 8:23:08 AM
11-11-2014 8:23:08 AM

Ons Klient, ‘n gevestigde mediese praktisyn in Upington benodig die dienste van ’n Mediese Assistent.
Persone met ’n verpleegkundige agtergrond wat goed georganiseerd is, presies en sistematies kan werk, kan aansoek doen.

MEDIESE ASSISTENT / VERPLEEGSTER

Vereistes:
- Matriek met 'n tersiêre kwalifikasie in verpleging en/of relevante ondervinding in 'n soortgelyke omgewing
- Oor goeie menseverhoudinge beskik met bo-gemiddelde administratiewe vaardighede
- Taalvaardig in Afrikaans en Engels

Sleutelverantwoordelikhede sal die volgende insluit:

- Uitvoer van administratiewe en sekere kliniese pligte;
- Administratiewe take kan insluit: die handhawing van mediese rekords en rekeninge
- Kliniese pligte kan insluit die neem en die opname van vitale tekens en mediese geskiedenis
- Die voorbereiding van pasiënte vir ondersoek, bloed te trek, toedien van inspuitings, doen van EKG’s en die administrasie van medikasie soos voorgeskryf deur die geneesheer.