ONDERHOUDS/ INSTANDHOUDINGSBESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 10-01-2017 1:57:37 PM
07-02-2017 1:57:37 PM
Hierdie gevestigde rosyne / wisselbou boerdery benodig die dienste van ‘n energieke hardwerkende kandidaat met bo-gemiddelde kennis en ondervinding in alle fasette van instandhouding asook reprerasies.

ONDERHOUDS-/ INSTANDHOUDINGSBESTUURDER
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
- Sterk tegniese & meganiese agtergrond en aanleg beskik ondersteun deur ten minste 3 jaar ondervinding in ‘n soortgelyke boerdery omgewing.
- Goeie menseverhoudinge
- Vermoë om onafhanklik asook onder druk te funksioneer
- Besit van vragmotor lisensie sal as verdere aanbevelings dien.

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Tegniese instandhouding
- Algemene onderhoud en instandhouding op voertuie en implimente
- Sweiswerk
- Aanbring van verstellings op waens asook oprigting van strukture soos nodig
- Algemene boerdery take.

Daar word ‘n mededingende vergoedingspakket met voordele aan die pos gekoppel.