ONDERSKRYWER - Pretoria Verfied

R 12000 per month Pretoria, Gauteng Pretoria, Gauteng more than 14 days ago 03-04-2014 12:13:39 PM
01-05-2014 12:13:39 PM
ONDERSKRYWER (KORTTERMYN VERSEKERING)

Aanstelling: Permanent, voltyds
Ligging: Centurion, Gauteng
Salaris: R12 000

Skoon ITC en kriminele rekord
Lisensie en eie vervoer
Moet bewys lewer van FAIS en RE soos deur wetgewing bepaal
Vorige korttermyn versekering persoonlike lyne ondervinding noodsaaklik
Moet onafhanklik kan werk en die hele onderskrywing proses hanteer

Die volgende inligting moet op die dekbrief saam met aansoek verskaf word:
1. Noem die totale jare ondervinding in motor en nie-motor eise.
2. Noem jou huidige/vorige salaris (‘n afskif van die laaste salarisstrokie sal gevra word met eerste onderhoud)
3. Noem die salaris verwagting.
4. Verskaf die FAIS en RE sertifikate.
5. Verskaf ‘n volkleur afskrif van die ID en rybewys.