Production Manager Vegetables (OKPU) - Ladismith Verfied

Salary Negotiable Ladismith, Western Cape Ladismith, Western Cape more than 14 days ago 28-09-2017 12:26:15 PM
23-11-2017 12:26:15 PM
?Hierdie gevestigde gediversifiserende boerdery in die Klein Karoo spesialiseer in die produseer van kontant gewasse naamlik uie, aartappels, wortels en beet; asook lusern en ‘n graan produksie vertakking , beskik oor die volgende uitdagende posisie vir dinamiese, selfgedrewe persoon as deel van hul bestuurspan:

BESTUURDER VIR GROENTE PRODUKSIE VERTAKKING N KLEIN KAROO PRODUKSIE EENHEID
KLEIN KAROO OMGEWING

Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van hardwerkende individue wat oor goeie bestuursvaardighede beskik, ondersteun deur ten minste 3-5 jaar ondervinding in alle aspekte van so n
produksie eenheid.
- Rekenaarvaardigheid
- Goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede
- Die vermoë om onafhanklik te opereer
- Deeglike tegniese agtergrond van besproeiing, bemesting en bespuitings.

Oorhoofse pligte sal insluit:
- Kontrole en toesig oor alle produksieaktiwiteite
- Bestuur van en beheer oor produktiwiteit van arbeid
- Pakhuisbestuur
- Gehaltebestuur
- Toepassing van tegniese aanbevelings.

Daar word mededingende vergoedingspakket aan beide die pos gekoppel volgens kwalifikasie en ondervinding.

Stuur u volledige CV met verwysing OKPU voor 9 Oktober 2017