PRODUKSIEBESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 14-05-2019 10:20:24 AM
02-07-2019 8:45:53 AM
Hierdie gevestigde uitvoer tafeldruif groep van boerderye beskik oor ‘n beroepsgeleentheid vir ‘n dinamiese, energieke individu met ? passie vir boerdery om by hul suksesvolle bestuurspan aan te sluit.

PRODUKSIEBESTUURDER; TAFELDRUIWE
AUGRABIES OMGEWING

Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van kandidate wat oor goeie bestuursondervinding in alle aspekte van tafeldruif verbouing beskik, ondersteun deur minimum 5 jaar toepaslike
ondervinding, om ? produksie eenheid te bestuur in noue samewerking met mede-bestuur.
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge
- Kennis van gehaltebestuurstelsels (GLOBALGAP / SIZA)
- Basiese meganiese en sterk tegniese agtergrond.

Pligte sal onder meer behels:
- Volle bestuur en verdere ontwikkeling van tafeldruif eenheid
- Bestuur van alle produksie-aktiwiteite en pakstoor, wat insluit alle aspekte van arbeids-, gehaltebestuur, besproeiing, bemesting en bespuitings.

Daar word ? markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf aangebied.

Stuur CV, met verwysing MOTP, voor 24 Mei 2019