REKENING BESTUURDER (OAMK) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 26-07-2017 10:52:57 AM
20-09-2017 10:52:57 AM
Hierdie maatskappy, die grootste vervaardiger van voorafgefabriseerde kantore, wonings en ander modulere geboue bestaan reeds vanaf 1972. Die hoofkantoor is in in Johannesburg geleë met takke in Durban, Kaapstad, Port Elizabeth die Noord- Kaap en sekere Afrika lande. Die maatskapy beskik oor die volgende geleentheid en belangstellende en kwalifiseerende kanditate work versoek om aansoek te doen.


REKENING BESTUURDER
UPINGTON
.
Minimum requirements:
- Dinamiese kandidate met ‘n Graad 12 kwalifikasie ondersteun deur 3-5 jaar verkope en bemarkingsondervinding in die hernubare energie, konstruksie en ander industrie.
- Voorkeur sal gegee word aan kandidate met n relevante diploma of graad.
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Rekenaarvaardigheid MS Office
- Die vermoë om onafhanklik asook onder druk te funksioneer
- Geldige rybewys.

Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir die:
- Bemarking & verkope
- Samestelling van kwotasies & kontrakte en afleweringsnotas
- Hanteer van tegniese navrae
- Direkte samewerking met bestuurder ten opsigte van operasionele vereistes op produksie, produk vereistes en verkope
- Tenders
- Verkope-,verhuuringsomset begroting
- Optrek van vloer uitlegte waar nodig.

Kandidaat moet bereid wees om te reis en soms lang ongereelde ure te werk.