REKENMEESTER (MOLR) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 22-05-2018 2:36:26 PM
13-06-2018 5:11:08 PM
Hierdie gevestigde tafeldruif boerdery bied ‘n uitdagende geleentheid in hul kantoor vir ‘n dinamiese, energieke persoon:

REKENMEESTER
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van goed georganiseerde, hardwerkende en presiese persone met ‘n natuurlike aanleg vir syfers en minstens 5 jaar toepaslike ondervinding in ‘n
soortgelyke rekeningkundige posisie.
- Goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede
- Bo-gemiddelde administratiewe vaardighede
- Vermoë om onder druk te funksioneer met bo-gemiddelde rekenaarvaardigheid in MS Office en Pastel.
- n Toepaslike tersiêre kwalifikasie of voltooide klerskap sal as sterk aanbeveling dien.

Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir:
- Insleutelwerk op Pastel
- Algemene finansiële take en finansiële administrasie
- Doen van kostetoedelings, rekonsiliasies, debiteure- en krediteure kontroles
- Ander finansiële take in noue samewerking met ouditeure.

Daar word ‘n mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel wat vervoer voordeel insluit.