REKENMEESTER - Douglas Verfied

Salary Negotiable Douglas, Northern Cape Douglas, Northern Cape more than 14 days ago 21-06-2016 10:26:41 AM
12-07-2016 6:59:10 AM
Ons kliënt in die Landbou industrie met handelstakke regoor Suid- Afrika beskik oor die geleenthede by hul Douglas aanleg en nooi alle betrokkenes om aansoek te doen:


REKENMEESTER (VERW. ORD)
DOUGLAS

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur 'n toepaslike tersiêre kwalifikasie (graad/ diploma) met Rekeningkunde as hoofvak..
- Verdere vereistes sluit in voltooide klerkskap met minimum 3 jaar toepaslike ondervinding
- Goeie rekenaarvaardigheid in SAP en IFRS
- Bo-gemiddelde organiseringsvermoë asook kommunikasievaardighede
- Bereid wees om te reis

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Instandhouding van grootboek
- Instandhouding van batebestuur
- Lewer finansiële bestuursadvies.