Rekenmeester - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 23-03-2015 10:31:41 AM
20-04-2015 10:31:41 AM
Kanoneiland

Bekende boerdery in Kanoneiland bied die geleentheid aan dinamiese kandidate met uitstekende syfervaardighede om aansoek te doen in die halfdag betrekking.

REKENMEESTER- halfdag

Vereistes:
- Minstens Matriek met 'n minimum van 2-5 jaar ondervinding in alle aspekte van die finansiële funksie
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit voordelig wees
- Rekenaarvaardigheid in Pastel, MS Office, internet gebruik is ook van belang
- Sterk organisering-, asook die vermoë om onafhanklik te kan funksioneer
- Verantwoordelik wees met sober gewoontes en 'n skoon rekord
- Verkieslik in die area woonagtig wees