Sales and Marketing Assistant - Roodepoort Verfied

Salary Negotiable Roodepoort, Gauteng Roodepoort, Gauteng more than 14 days ago 21-04-2017 1:42:08 PM
09-05-2017 2:17:34 PM
Verkoops & Bemarkings Assistent
Is jy gemotiveerd en teiken gedrewe? Dan is hierdie posisie vir jou!
Ons is opsoek na verkoops en bemarkings assistente om by ons pret en vinnige omgewing aan te sluit. Geen ondervinding is nodig nie. Ons bied produk opleiding sessies aan op ‘n daaglikse basis. Jy sal deel van ‘n span wees tydens opleiding, so jy gaan gedurigdeur leer en mekaar ondersteun.
Meer oor hierdie opwindende geleentheid by ons Wes Rand span:
• Geleentheid om jou kommunikasie vaardighede te verbeter.
• Leer om aan te pas en uitdagings te oorkom
• Verbeter jou kliente diens en verkoops vaardighede.
• Ontvang erkenning en vergoeding gebaseer op jou harde werk
• Versterk jou organiserings tegnieke
• Leer om ‘n span te bou en lei
• Beoefen jou openbare toesprake
• Kommissie gebaseerde vergoeding
Stuur vandag jou CV vir onmiddelikke in agneming
(Neem kennis dat aansoekers moet 18 jaar of ouer wees, met ‘n matriek sertifikaat en ‘n SA ID)

Recruiter: The Unlimited*