SENIOR BEES PLAASBESTUURDER (MPS) - Vryburg Verfied

Salary Negotiable Vryburg, North-West Vryburg, North-West more than 14 days ago 23-03-2017 10:15:19 AM
28-03-2017 7:40:51 AM
Ons wag op aansoeke van ervare individue met ‘n liefde vir Beesboerdery, om aansoek te doen vir die vakante pos as

SENIOR BEES PLAASBESTUURDER
VRYBURG OMGEWING

Vereistes:
- Kandidate met 'n minimum 5 jaar toepaslike ondervinding in alle aspekte van die bestuur van ‘n Bonsmara kudde kan aansoek doen
- Toepaslike landbou kwalifikasie, bewese bestuurservaring met deeglike Bonsmara kennis
- Tegniese- / meganiese aanleg,
- Kode 14 + PDP lisensie met ondervinding
- Deeglike kennis van pyplyn instandhouding
- Goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede en organiseringsvermoë.
- Agtergrond kennis en ervaring van kudde dragtigheid en dekking en spilpunte dien as verdere aanbeveling.

Pligte behels onder meer:
- Onafhanklike bestuur van boerdery eenheid, handhawing van optimale produksie
- Efektiewe arbeidsbestuur
- Instandhouding, ontwikkeling en uitbou van die boerdery en kudde