Senior Bemarker - Wellington Verfied

Salary Negotiable Wellington, Western Cape Wellington, Western Cape more than 14 days ago 20-02-2015 10:56:39 AM
16-03-2015 2:50:09 PM
Senior Bemarker: Vervoerbedryf

Ons kliënt, geleë in Wellington, beskik tans oor hierdie opwindende geleentheid vir ’n dinamiese kandidaat met uitstekende kommunikasie vaardighede in beide Afrikaans en Engels asook ’n natuurlike aanvoeling vir bemarking. Die suksesvolle kandidaat is ook bereid om op ‘n maandelikse basis na Johannesburg te reis. ’n Toepaslike naskoolse kwalifikasie in bemarking of logistiek en ondervinding van bemarking in die vervoer/logistieke bedryf sal in die aansoeker se guns tel.

Die suksesvolle aansoeker sal verantwoordelik wees vir identifiseering van nuwe en toekomstige kliente * die opbou van ‘n kliente basis * die diens van huidige kliente deur groei moontlikhede te ondersoek.

In ruil vir jou bydrae bied ons klient ’n mededingende vergoedingspakket aan.