SENIOR PRODUKSIEBESTUURDER - Burgersfort Verfied

Salary Negotiable Burgersfort, Mpumalanga Burgersfort, Mpumalanga more than 14 days ago 09-05-2019 2:07:22 PM
04-07-2019 2:07:22 PM
Hierdie gevestigde Sitrus Maatskappy wat spesialiseer in die produsering en uitvoer van sitrus, beskik oor die volgende posisie vir ‘n dinamiese, selfgedrewe persoon as deel van hul bestuurspan:

SENIOR SITRUS PRODUKSIEBESTUURDER
BURGERSFORT OMGEWING

Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van energieke en hardwerkende individuewat oor bewese bestuursvaardighede beskik, ondersteun deur minimum 8 - 10 jaar ondervinding in alle aspekte
van die verbouing van sitrus.
- ‘n Toepaslike landbou kwalifikasie sal as sterk aanbeveling dien.
- Goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede
- Die vermoë om onafhanklik te opereer ondersteun deur 'n deeglike tegniese agtergrond van besproeiing, bemesting en bespuitings asook die implementering en toepassing van
gehaltebestuurstelsels.
- Ondervinding in die bestuur van ‘n sitrus pakhuis en doen van nuwe ontwikkelings is ook van belang.

Oorhoofse pligte sal insluit:
- Bestuur en kontrole oor alle produksie aktiwiteite
- Bestuur van en beheer oor produktiwiteit van arbeid, pakhuisbestuur, gehaltebestuur
- Toepassing van tegniese aanbevelings.

Daar word ’n mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel volgens kwalifikasie en ondervinding.

Stuur u volledige CV met verwysing MASP