SENIOR REKEMEESTERSKLERK - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 11-04-2018 2:41:23 PM
02-05-2018 11:52:39 AM
Hierdie gevestigde instansie in Upington verkoop, installeer en diens sonpaneel-pompe, -batterye, -omsetters asook windturbines en beskik oor die volgende geleenthede vir dinamiese, bekwame kandidate met positiewe ingesteldheid en nodige kennis & ondervinding as:

SENIOR REKEMEESTERSKLERK
UPINGTON

Vereistes:
- Gekwalifiseerende kandidate met n tersiêre kwalifikasie en/of minimum 4 jaar ondervinding in die volle rekeningkundige funksie kan aansoek doen.
- Bo gemiddelde syfervaardigheid
- Rekenaarvaardigheid in MS Excel, Xero, Pastel
- Vermoë om onafhanklik te kan funksioneer.

Pligte sluit in:
- Volle rekeningkundige funksie tot opstel van die proefbalaans
- LBS en BTW
- Debiteure & krediteure
- Statutêre reëls en regulasies.

Daar word mededingende vergoedingspakkette aan die poste gekoppel.

Diensaanvaarding: Spoedig moontlik