TAK/ VERKOOPSBESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 05-02-2019 12:30:05 PM
22-03-2019 6:52:56 AM
Hierdie nationale maatskappy met takke in die Noord- Kaap insluitend Kimberley, Kuruman en Upington is opsoek na ‘n dinamiese, energieke persoon met dryf om deel te raak van hul suksesvolle bestuurspan, as:

TAK-/ VERKOOPSBESTUURDER
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van individue met goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede en minimum van 3-5 jaar toepaslike ondervinding in ? soortgelyke pos met deeglike
verkoopsondervinding,
- Goeie rekenaarvaardigheid in MS Office
- Vermoë om onafhanklik te opereer.

Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir die:
- Effektiewe bestuur van die Upington tak
- Algehele kliëntediens t.o.v rekenaar-/telefoonstelsels
- Kwotasies & bestellings asook naverkope diens
- Toepaslike administratiewe take en maandeinde.

Daar sal van die kandidaat verwag word om te reis en soms lang ongereelde ure te werk.

Daar word ? markverwante vergoedingspakket aan die pos gekoppel.