TEATER EENHEIDSBESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 06-07-2017 2:43:03 PM
31-08-2017 2:43:03 PM
Hierdie nuwe dag kliniek beskik oor 'n vakante bestuurspos vir 'n kandidaat met bo-gemiddelde organiseringsvaardighede en menseverhoudinge om die teater te bestuur:

TEATER EENHEIDSBESTUURDER
UPINGTON

Vereistes:
- Kandidate met 'n diploma in verpleegkunde en teater tegniek kan aansoek doen.
- Tesame moet kandidaat oor ten minste 3 jaar teater beskik en bereid wees om lang ongereelde ure te werk
- Goeie bestuursvaardighede asook oor goeie menseverhoudinge en kommunikasie vaardighede beskik
- Taalvaardig wees in Afrikaans en Engels
- Sistematies kan optree in die beplanning van die teater skedules