Telehandler Operator - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 16-10-2014 8:46:12 AM
24-10-2014 1:42:03 PM
Groblershoop

Instansie wat betrokke is by die sonpanele is opsoek na 'n kandidaat met 'n geldige rybewys en toepaslike ondervinding as

" TELEHANDLER" OPERATEUR

Vereistes:
- Minstens Matriek met 'n geldige rybewys om so 'n masjien te bestuur asook ten minste 3 jaar ondervinding.
- Indien oor enige formele opleiding beskik, sal dit tot u guns wees
- Betroubaar wees met sober gewoontes, bereid wees om lang ongereelde ure te werk
- Spoedig moontlik diens kan aanvaar.

Bereid wees om 'n mediese toets te ondergaan.

Datum van indiensneming 27/10/2014 - 15/12/2014, sluit vir die Kersfees tydperk. Projek hervat in Jan 2015