Telesales - Centurion Verfied

Salary Negotiable Centurion, Gauteng Centurion, Gauteng more than 14 days ago 05-08-2015 6:22:40 AM
02-09-2015 6:22:40 AM
PRAAT JY VLOT AFRIKAANS?
TELE-SALES
Het JY 'n gladde-bek? Is jy HONGER vir SUKSES?
Dis NOU die tyd om die lewe te begin geniet wat jy altyd oor gedroom het! Ons Centurion call center benodig energieke & gemotiveerde TELESALES om afsprake vir die Konsultante te boek.
Ons leer jou olie aan 'n Arabier verkoop.
VERDIEN tot en met R 7500 BASIES, uitstekende kommissie & incentives!

Recruiter: Diversit-E