TOONBANK VERKOPE AND BEMARKING - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 28-04-2015 6:33:48 AM
26-05-2015 6:33:48 AM
Upington

Bekende kleinhandel instansie wat skoonmaak items, veiligheidsklerasie ens. verkoop is opsoek na 'n energieke, dinamiese kandidaat met goeie menseverhoudinge om aansoek te doen in die onderstaande betrekking:

TOONBANK VERKOPE & BEMARKING

Vereistes:
- Minstens Matriek ondersteun deur 2-5 jaar ondervinding in 'n verkope-, bemarkingsomgewing
- Goeie menseverhoudinge tesame met die vermoƫ om onafhanklik akkuraat te kan funksioneer
- Taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Rekenaarvaardig in Pastel, MS Office en internet gebruik

Mediese-, Pensioenfondsvoordele is deel van die pakket.