Toonbankverkopeklerk and Tegnikus - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 27-03-2015 9:13:51 AM
24-04-2015 9:13:51 AM
Upington

Ons kliënt, ? nasionale maatskappy wat spesialiseer in die verkoop van alle komponente vir die oprigting van elektriese heinings en sekuriteitstelsels, beskik oor die volgende geleentheid vir ? energieke en selfgedrewe individu met inisiatief en ? passie vir kliëntediens.

TOONBANKVERKOPEKLERK & TEGNIKUS

Vereistes:
- Matriek met minstens 2 jaar ondervinding in ? verkoops-omgewing, ondersteun deur uitstekende organiseringsvaardighede
- Tweetaligheid
- Rekenaargeletterdheid in MS Office
- ? Geldige rybewys
- Ondervinding van elektroniese meganika sal tot u voordeel wees.

Pligte:
- Interne toonbankverkope
- Hantering van kliënte navrae en bestellings en gepaardgaande administrasie
- Algemene herstelwerk van komponente op ? moederbord.

In ruil word ? onderhandelbare vergoedingspakket aangebied.