TUTOR (MDBT) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 16-05-2017 10:48:07 AM
13-06-2017 10:48:07 AM
Ons kliënt in Upington beskik oor die volgende uitdagende geleentheid vir 'n hulpvaardige, vriendelike persoon om langtermyn twee kinders privaat namiddae te tutor.

TUTOR
UPINGTON

Vereistes:
- Minimum vereiste is n relevante tersiêre onderwys kwalifikasie, ondersteun deur minimum 2-3 jaar toepaslike ondervinding.
- Goeie syfervaardigheid met bo-gemiddelde vaardighede in Wiskunde en Rekeningkunde,
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge, natuurlike aanvoeling vir kinders, geduldige benadering
- Taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Eie vervoer met bestuurderslisensie .
- Noodhulp kennis sal as verdere aanbeveling dien.

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Daaglikse tutor van 2 laerskool kinders (Graad 3, Graad 6) van Maandag tot Vrydag +-14h00 – 18h00
- Toesien dat daaglikse huiswerk voltooi word, hulpverlening met voorbereiding vir toetsreeks, eksamens, werksopdragte
- Vervoer van kinders na hul buitemuurse aktiwiteite.

Suksesvolle persoon moet van tyd tot tyd bereid wees om langer ure te werk.