UD TRUCK TECHNICHAN - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 15-12-2014 10:07:53 AM
12-01-2015 10:07:53 AM
Upington

Bekende motor handelaar is dringend opsoek na kandidate met opleiding en ondervinding in die instandhouding, diens en onderhou van UD trokke.

UD TROK TEGNIKUS

Vereistes:
- Minstens Matriek met 'n kwalifikasie in die instandhouding, diens en onderhou van UD trokke.
- Ten minste 2-5 jaar ondervinding
- Bereid wees om so spoedig moontlik diens te kan aanvaar
- Taalvaardig in Afrikaans en Engels
- Oor bo- gemiddelde menseverhoudinge beskik met die vermoƫ om akkuraat onder druk te funksioneer
- Daar kan van die kandidate verwag om soms na ure te werk