VERKOELINGSTEGNIKUS (JUU) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 24-01-2017 10:20:00 AM
21-02-2017 10:20:00 AM
Hierdie maatskappy, wat ‘n uitgebreide eiendomsportefeulje in Upington en ander sentra besit en verhuur, verlang die dienste van ‘n praktiese, georganiseerde en self-gemotiveerde persoon wat onafhanklik kan funksioneer in die pos van

VERKOELINGSTEGNIKUS
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Bewese ondervinding in die diens en herstel van lugverkoelers en waterverkoelers
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Geldige rybewys.

Verantwoordelikhede behels die diens en herstel van lugverkoelers en waterverkoelers.