Verkoops Konsultante - Sandton Verfied

R 5500 per month Sandton, Gauteng Sandton, Gauteng more than 14 days ago 30-03-2015 3:33:58 PM
27-04-2015 3:33:58 PM
Versekering Verkoops Konsultant

Ons benodig gemotiveerde, energieke en doelgerigte individue wat graag hul eie salaris wil bepaal aan die einde van die maand. Ons maatskappy spesialiseer in die telefoniese verkope van versekering en volledige opleiding word voorsien.

Ons bied aan:

‘n Kantoor verbonde verkoopsposisie in Hyde Park
Uitstekende salaris potensiaal
R10 000 per maand in die opleidings periode 100% van weeklikse Gautrain kostes
Geen ‘cold calling’, alle verkope word aan ‘pre-qualified leads’ gedoen


Onbeperkte kommisie met geen ‘claw backs’
Minimum vereistes:
Matriek
3 – 5 jaar werksondervinding Volledig tweetalig in Afrikaans en Engels
Uitstekende kommunikasie vaardighede