VERKOOPSBESTUURDER/VOORRAADKONROLEUR - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 26-03-2019 1:20:16 PM
21-05-2019 1:20:16 PM
Hierdie gevestigde besproeiingsbesigheid in Kakamas is opsoek na ‘n dinamiese, goed georganiseerde persoon met dryf om deel te raak van hul suksesvolle bestuurspan, as:

VERKOOPSBESTUURDER / VOORRAADKONTROLEUR
KAKAMAS, NOORD- KAAP

Ons wag op aansoeke van vriendelike individue met goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede en minimum van 3-5 jaar toepaslike ondervinding in ? soortgelyke pos met deeglike besproeiingsondervinding, goeie rekenaarvaardigheid in MS Office en Pastel, asook die vermoë om onafhanklik te opereer.

Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir die:
* effektiewe bestuur van voorraadvlakke * algehele kliëntediens t.o.v
besproeiingstelsels * kwotasies, toonbankverkope & bestellings asook
naverkope diens * foutopsporing en herstelwerke soos nodig op stelsels
* toepaslike administratiewe take en maandeinde.

Daar sal van die kandidaat verwag word om te reis en soms lang ongereelde ure te werk.

Daar word ? markverwante vergoedingspakket aan die pos gekoppel.

Stuur volledige CV, met verwysing MGBI