VERKOOPSPERSOON (MVWW) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 22-03-2018 1:18:15 PM
14-05-2018 10:37:46 AM
Hierdie gevestigde besigheid in Upington beskik oor die volgende geleenthede vir dinamiese bekwame kandidaat met positiewe ingesteldheid en nodige kennis & ondervinding as

VERKOOPSPERSOON
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Kandidate met goeie menseverhoudinge ondersteun deur ten minste 3-5 jaar ondervinding in verkope / bemarking kan aansoek doen.
- Geldige bestuurslisensie
- Goeie kommunikasie vaardighede
- Bereidwilligheid om te reis.

Pligte sluit in:
- Bemark en verkope van landboutoerusting, trekkers, spuitkarre en trokke
- Uitbreiding van kliƫntebasis, diens en ondersteun van huidig kliƫnte wat verkope asook naverkoopdiens en administratiewe pligte insluit.

Daar word mededingende vergoedingspakkette met voordele aan die pos gekoppel.