VERKOOPSPERSOON (OVB) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 16-11-2017 10:31:27 AM
08-01-2018 8:30:57 AM
Hierdie gevestigde kantoor toerusting verskaffer in Upington wat dienste soos rekenaar en drukker verkope, installasies en herstelwerke doen, beskik oor die volgende poste vir kandidate met ondervinding en gespesialiseerde kennis van die industrie.

VERKOOPSPERSOON (verw. OVB)
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Kandidate met n sterk rekenaaragtergrond van ten minste 3 jaar in dieselfde industrie kan aansoek doen
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit in u guns tel
- Kandidate met CCTV en drukker ondervinding sal voordelig wees
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Rekenaarvaardigheid in basiese MS Office programmatuur
- Geldige Kode 8 lisensie en eie vervoer