Voerkraal Bestuurder - Vryburg Verfied

Salary Negotiable Vryburg, North-West Vryburg, North-West more than 14 days ago 07-02-2017 12:48:18 PM
07-03-2017 12:48:18 PM
Mora Plase beskik oor die volgende uitdagende beroepsgeleentheid te Vrybrug omgewing: Voerkraalbestuurder

Die geskikte kanidaat moet ‘n dinamiese en ervare plaasbestuurder wees met ‘n passie vir boerdery. ‘n Goeie pakket word aangebied.

Die suksesvolle kandidaat
• Moet onafhanklik kan funksioneer
• Sistematies en doelgerig wees
• Moet oor goeie probleem oplossing en besluitnemings vermoë beskik
• Beskik oor naskoolse landbou kwalifiasie
• Ondervinding in voerkraalbestuur is noodsaaklik
• Goeie rekord vermoë
• Doserings program ondervinding
• Beskik oor basiese kennis van arbeidswetgewing