WERTUIGKUNDIGE (OWWJ) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 24-04-2017 10:23:48 AM
22-05-2017 10:23:48 AM
Hierdie gevestigde hersteldienste in Upington beskik oor 'n geleentheid vir 'n dinamiese, energieke kandidaat met meganiese vaardighede om aansoek te doen vir die onderstaande geleentheid:

WERTUIGKUNDIGE
UPINGTON

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur 1-2 jaar deeglike praktiese ondervinding in die diens en herstel van petrol en/of diesel voertuie
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit in u guns tel maar is nie 'n vereiste nie
- Kandidaat moet onafhanklik kan funksioneer en selfstandig kan optree
- Geldige Kode 8 lisensie
- Bereid wees om van tyd tot tyd lang ongereelde ure te werk