Jobs in Upington

Is a town founded in 1884 and located in the Northern Cape province of South Africa, on the banks of the Orange River. The town was named after Sir Thomas Upington, Attorney-General and then Prime Minister of the Cape. It was originally a mission station run by Reverend Schröder and established in 1875. The town now houses the town museum, known as the Kalahari Orange Museum. Orange River Wine Cellars (OWC) is an organisation that produces Upington's most famous wines OWC has six depots in the area (all of them on the banks of the Orange River) at Upington, Kanoneiland, Grootdrink, Kakamas, Keimoes and Groblershoop. The wines from OWC are exported, inter alia, to Europe and the USA. The economy of Upington relies on tourism, the service industry and agriculture, where significant volumes of produce are exported to Europe. Several companies have also established their head offices in Upington.

Showing Results 1 - 15 of 28

ACCOUNT MANAGER (OAMK) - Upington

Salary Negotiable

Upington, Northern Cape

This company one of the largest manufacturer of factory built accommodation in Africa established in 1972 with head Office in Klipriver, JHB and branches in Durban, Cape Town, Port Elizabeth, Northern Cape & Tete are hiring a candidate with ...

AGENTE (OJPA) - Upington

Salary Negotiable

Upington, Northern Cape

Hierdie bekende eiendomsagent met nuwe tak in Upington beskik oor 'n geleentheid vir 'n kandidaat met natuurlike aanslag vir bemarking en verkope om vir die uitdagende pos aansoek te doen: AGENTE NOORD- KAAP OMGEWING Vereistes: - Matriek ...

SUPERMARK BESTUURDER (ORRR) - Upington

Salary Negotiable

Upington, Northern Cape

Nasionaal bekende supermark in Suid- Afrika met takke in Upington en Kakamas beskik oor geleenthede vir junior kandidate met ondervinding in 'n supermark omgewing om aansoek te doen vir die vakante pos in Upington: SUPERMARK BESTUURDER ...

HOOF VAN SEKURITEIT (ORHS) - Upington

Salary Negotiable

Upington, Northern Cape

Hierdie kleinhandelsake in UPINGTON beskik oor 'n kandidaat met die nodige bestuursondervinding asook bewys van skoon kriminele rekord as: HOOF VAN SEKURITEIT UPINGTON Vereistes: - Kandidate met Matriek asook ten minste 3-5 jaar ...

GEHALTEBESTUUR OUDIT KONSULTANT (MJG) - Upington

Salary Negotiable

Upington, Northern Cape

Ons spesialiseer sedert 1997 in onder meer werwing, keuring en plasing van personeel, organisasie-ontwikkeling, loon-administrasie, tydelike arbeidsdiensverskaffing, vaardigheidsontwikkeling en arbeidsverhoudinge. Ons beskik oor ‘n ...

Receptionist - Upington

R 8 000 per month

Upington, Northern Cape

Receptionist R8 000 Key Responsibilities and Accountabilities: -Perform reception duties in an efficient, friendly, professional and courteous manner. -Answer a high volume of incoming calls -Communicate and liaise verbally and in writing ...

Office Manager - Upington

R 12 000 per month

Upington, Northern Cape

We’re on a mission to find someone who takes charge and abides by the mantra of “If you want something done right, do it yourself!”. Duties ? Manage two people on reception ? Ensure no calls are dropped and that every client gets a ...

Sales Representative (OMS) - Upington

Salary Negotiable

Upington, Northern Cape

This company is a leading wholesaler of Industrial Tools & Equipment in South Africa. Over the last 5 years growth has stagnated and new initiatives have been introduced to stimulate growth and therefor a new position opens in Upington: SALES ...

VERKOOPS /ALGEMENE BESTUURDER (JIB) - Upington

Salary Negotiable

Upington, Northern Cape

Hierdie groep beskik oor 'n geleentheid vir 'n dinamiese kandidaat met bo-gemiddelde kennis en vaardighede as verkoops-/ algemene bestuurder in Upington: VERKOOPS-/ALGEMENE BESTUURDER UPINGTON OMGEWING: Vereistes: - Matriek ondersteun deur ...

SENIOR REKENMEESTER/ OUDIT BESTUURDER (ODSR) - Upington

Salary Negotiable

Upington, Northern Cape

Hierdie ouditeursfirma beskik oor 'n geleentheid vir 'n dinamiese energieke kandidaat met bo-gemiddelde finansiële ondervinding en menseverhoudinge om deel van hul uiters suksesvolle span te word as: SENIOR REKENMEESTER-/ OUDIT ...

MOND HIGIeNIS/ TERAPEUT - Upington

Salary Negotiable

Upington, Northern Cape

Hierdie gevestigde mediese praktyk met hul hoof fokus gemik op die diagnose, voorkoming en behandeling van verskeie tandheelkundige probleme asook siektes van die tande en tandvleis beskik oor ‘n geleentheid vir goed opgeleide kandidate om deel ...

JUNIOR WISSELBOU PRODUKSIEBESTUURDER - Upington

Salary Negotiable

Upington, Northern Cape

Ons wag op aansoeke van energieke, hardwerkende en netjiese persone wat oor goeie bestuurspotensiaal beskik om ‘n 34 Hektaar wisselbou (mielies, lusern en pekkaneut) plaas, onder leiding van hoofbestuur te bestuur. JUNIOR WISSELBOU ...

VERPLEEGSTER (OUAV) - Upington

Salary Negotiable

Upington, Northern Cape

Hierdie goed gevestigde apteek in Upington, beskik oor ‘n HALFDAG geleentheid vir dinamiese, hulpvaardige, empatiese kandidate met ‘n liefde vir pasiënt sorg en nooi kandidate met n professionele voorkoms uit om aansoek te ...

REKENING BESTUURDER - Upington

Salary Negotiable

Upington, Northern Cape

Hierdie maatskappy, die grootste vervaardiger van voorafgefabriseerde kantore, wonings en ander modulere geboue bestaan reeds vanaf 1972. Die hoofkantoor is in in Johannesburg geleë met takke in Durban, Kaapstad, Port Elizabeth die Noord- Kaap en ...

Accounts Admin/Receptionist - Upington

Salary Negotiable

Upington, Northern Cape

Temp Accounts Administrator/Reception - Upington This is a MATERNITY COVER role R5 000 - R7 000 pm dep on experience START IMMEDIATELY!!! My client, National Tyre Specialist is looking for a friendly, outgoing, EXPERIENCED ACCOUNTS ...

The biggest job-related Twitter account in the world Best Business Blog Winner / SA Blog Awards 2013