BESPROEIINGSBESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 01-07-2020 9:54:11 AM
26-08-2020 9:54:11 AM
Hierdie gevestigde uitvoer tafeldruif groep beskik oor die uitdagende beroepsgeleentheid vir ‘n dinamiese, energieke individu met dryfkrag en ? passie vir boerdery om by hul suksesvolle span aan te sluit

BESPROEIINGSBESTUURDER
AUGRABIES OMGEWING

Vereistes:
-Ons wag op aansoeke van selfgedrewe persone met 3-5 jaar toepaslike ondervinding in ? besproeiings omgewing en/of ondervinding in alle aspekte van besproeiing op tafeldruif &
rosyne
- Goeie produk kennis en kundigheid van besproeiingstelsels, pompe en rekenaarstelsels
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede.
- Bo-gemiddelde rekenaarvaardigheid
- Probleemoplossings vaardighede asook tegniese agtergrond van installerings en onderhoud op besproeiingstelsels.

Pligte sal onder meer behels:
- Installering van besproeiing stelsels, pyplyne en pompkamers
- Onderhoud op besproeiing stelsels
- Foutopsporing, diens en herstel van stelsels
- Bestuur en opleiding van arbeid
- Algemene administrasie.

Aansoekers met toepaslike kwalifikasie en ondervinding van kunsmis en bespuitings sal voorkeur geniet.

Daar word markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf aangebied.

Rig u volledige CV met verwysing MBB