INSTALLASIE TEGNIKUS - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 17-11-2020 9:58:38 AM
12-01-2021 9:58:38 AM
Hierdie instansie wat hoofsaaklik spesialiseer in internet en die verskaffing van 'n netwerk diens beskik oor die volgende posisie vir 'n kandidaat met goeie handvaardigheid as

INSTALLASIE TEGNIKUS- 2 POSTE BESKIKBAAR
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Ondervinding in telekommunikasie en rekenaar bedryf, veral netwerke, sal sterk in kandidaat se guns tel, kennis en ondervinding in Mikrotik toerusting sal tot u voordeel wees
- Geldige rybewys is verpligtend.
- Moet akkuraat en onder druk kan funksioneer
- Goeie kommunikasievaardighede.
- Moet bereid wees om lang ongereelde ure te werk
- Moet bereid wees om op eie tyd afstand leer kursusse te voltooi.

Pligte in volgorde van belangrikheid
- Daaglikse internet installasies.
- Instandhoudings werk by kommunikasie torings.
- Bekabeling van CAT 5 en optiese vesel netwerke.

LET WEL:
Kandidate sonder ondervinding en ? sterk belangstelling in rekenaar bedryf sal ook oorweeg word vir ? vakleerlingskap.

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing MGIT