JUNIOR INTERNASIONALE BEMARKER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 18-05-2022 2:04:43 PM
13-07-2022 2:04:43 PM
Hierdie gevestigde uitvoer tafeldruif groep beskik oor ‘n uitdagende beroepsgeleentheid vir ‘n dinamiese, energieke individu om by hul suksesvolle span aan te sluit.


JUNIOR INTERNASIONALE BEMARKER
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:

- Aansoeke van presiese en deeglike individue met ‘n toepaslike B.Com. Bemarking- / Internasionale handel of soortgelyke kwalifikasie, met relevante mark blootstelling en kommersiële ondervinding verkieslik in die vrugte bedryf word ingewag.

- Uitstekende menseverhoudinge en kommunikasievaardighede

- Bo-gemiddelde rekenaarvaardigheid in MS Office.

- Die suksesvolle kandidaat moet bereid wees om gereeld nasionaal, sowel as internasionaal te reis.

Hoof verantwoordelikheid sluit in:

- Bemarking en verkope van vrugte.

- Uitbreiding van kliëntebasis.

- Diens en ondersteun van huidige kliënte wat verkope asook naverkoopdiens en algemene administratiewe pligte insluit.

Daar word ? mededingende vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf aangebied.

Aansoeke sal streng vertroulik hanteer word.

Rig u volledige CV met verwysing MTIB voor 26 Mei 2022