JUNIOR LANDBOUKUNDIGE - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 12-05-2020 11:55:08 AM
01-07-2020 9:48:13 AM
Ons wag op aansoeke van dinamiese, energieke, selfgedrewe persone met die vermoë om onafhanklik onder druk te kan opereer, in die betrekking as:

JUNIOR LANDBOUKUNDIGE
UPINGTON

Vereistes:
- Die geskikte kandidaat sal primêr verantwoordelik wees vir die administrasie gedrewe aksies van die tegniese afdeling dokumenteer van data, verwerking van data, saamstel van
verslae ens.
- Die suksesvolle persoon moet goed georganiseerd wees en ondervinding sal voorkeur geniet
- Bo-gemiddelde administratiewe / rekenaarvaardigheid / MS Office (Excel, Powerpoint gevorderd), Microsoft Outlook
- Goeie skakeling en kommunikasievaardighede.
- Aansoekers met toepaslike kwalifikasies in landbou B Agric, BSc Agric in Wingerd en/of Pomologie sal voorkeur geniet.

Die suksesvolle kandidaat sal onder meer verantwoordelik wees vir:
- Administrasie van tegniese projekte
- Insamel van data,
- Data verwerking en saamstel van verslae
- Proewe en ontledings
- Betrokkendheid van veldproewe
- Ander ad hoc tegniese en administratiewe take soos van die pos verlang mag word.
- Die geskikte kandidaat sal rapporteer aan die R & D portefeulje bestuurder
- Daar sal ook van die suksesvolle kandidaat verwag word om met proewe, ontledings en interpretasies betrokke te wees en dus sal daar veld gedrewe werk ook wees

Daar word ‘n markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf aan pos gekoppel.