JUNIOR LITIGASIE PROKUREUR - Vryburg Verfied

Salary Negotiable Vryburg, North-West Vryburg, North-West more than 14 days ago 09-06-2020 1:09:35 PM
04-08-2020 1:09:35 PM
Hierdie regsfirma in Vryburg beskik oor 'n posisie vir 'n dinamiese kandidaat om aansoek te doen as

JUNIOR LITIGASIE PROKUREUR
VRYBURG

Vereistes:
- Toegelate prokureurs met ten minste 3 jaar litigasie ondervinding kan aansoek doen
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en goeie kommunikasievaardighede
- Rekenaarvaardigheid in MS Office
- Ingestel op detail en onder druk kan funksioneer
- Bereid wees om op die platteland te vestig

Om aansoek te doen, stuur cv na met verwysing MJLP