LOGISTIEKE BESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 22-01-2022 11:49:23 AM
19-03-2022 11:49:23 AM
Hierdie lang afstand vervoer maatskappy beskik oor ‘n geleentheid vir ‘n dinamiese, onafhanklike kandidaat met goeie interpersoonlike- en probleemoplossings vaardighede in die volgende posisie:
LOGISTIEKE BESTUURDER
UPINGTON OMGEWING
Vereistes:
- Minimum Matriek ondersteun deur ten minste 3-5 jaar ondervinding in die transport industrie.
- Kwalifikasie in logistiek sal voorkeur geniet.
- Basiese kennis van SA roetes.
- Kode 14 met PDP lisensie.
- HAZCHEM opleiding.
- Rekenaarvaardigheid in MS Office.
- Basiese meganiese kennis sal as aanbeveling dien.
- Moet bereid wees om naweke en oortyd te werk soos benodig word

Verantwoordelikhede sal insluit:
- Die volle bestuur van vloot.
- Skedulering van vragte.
- Nagaan en kontrole oor roetes.
- Meganiese onderhoud op trokke en waens.
- Kontrole oor bestellings.
- Nagaan van lisensies.
- Kliënte diens en bemarking.
- Drywer opleiding en ondersteuning, prestasie evaluasies asook weeklikse rekordhouding.
Daar word ? mededingende vergoedingspakket volgens kwalifikasies en ondervinding aan die pos gekoppel.
Om aansoek te doen, stuur u volledige CV met verwysing MALB voor 28 Januarie 2022