PERSOONLIKE ASSISTENT Verfied

Salary Negotiable Abroad more than 14 days ago 19-02-2020 12:40:21 PM
06-04-2020 2:21:44 PM
Hierdie gevestigde uitvoer tafeldruif boerdery beskik oor ‘n beroepsgeleentheid vir ‘n dinamiese, energieke individu met ? passie vir boerdery om by hul suksesvolle bestuurspan aan te sluit

PERSOONLIKE ASSISTENT
NOORDOEWER OMGEWING, NAMIBIA

Vereistes:
- Die suksesvolle persoon moet goed georganiseerd wees met minimum 5 jaar ondervinding as persoonlike assistent en algemene administratiewe take van ‘n kantoor verkieslik in
‘n landbou omgewing.
- Bo-gemiddelde administratiewe -/ rekenaarvaardigheid in MS Office, Microsoft Outlook
- Goeie skakeling -, kommunikasievaardighede.
- Aansoekers met toepaslike kwalifikasies sal voorkeur geniet.

Die suksesvolle kandidaat sal onder meer verantwoordelik wees vir:
- Optree as persoonlike assistent wat ondermeer insluit die bestuur van bestuurder se dagboek, vervoer reëlings,skeduleer en reël van konferensies en byeenkomste
- Hantering van ontvangs
- Sekretariële funksie
- Hanteer van administratiewe take soos van die pos verlang mag word.

Daar word ‘n markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf aan pos gekoppel.

SLEGS KANDIDATE MET NAMIBIESE BURGERSKAP SAL OORWEEG WORD!

Rig u volledige CV met verwysing MSPA