PLAASBESTUURDER:SKAAP - Kenhardt Verfied

Salary Negotiable Kenhardt, Northern Cape Kenhardt, Northern Cape more than 14 days ago 19-01-2021 2:00:15 PM
18-02-2021 8:29:08 AM
Ons kliënt met ‘n gevestigde skaapboerdery in die Kenhardt omgewing beskik tans oor die volgende beroepsgeleentheid en wag op aansoeke van hardwerkende, energieke persone, as

PLAASBESTUURDER/SKAAP
KENHARDT OMGEWING

Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van betroubare persone wat onafhanklik kan bestuur met ‘n liefde vir skaapboerdery, ondersteun deur 3-5 jaar toepaslike ondervinding in alle aspekte van
die bestuur van ‘n skaap boerdery.
- Minimum Matriek, goeie kennis van draadwerk, windpomp werk, lê en instandhouding van pyplyne, ondersteun deur basiese tegniese- / meganiese aanleg en agtergrond
- Goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede en bo-gemiddelde organiserings vermoë.

Pligte behels ondermeer:
- Die onafhanklike bestuur van boerdery direk onder eienaar
- Instandhouding van elektriese heinings & reparasies
- Verseker optimale produksie
- Effektiewe arbeidsbenutting
- Algemene instandhouding
- Ongedierte beheer
- Ontwikkeling en uitbou van die boerdery
- Gereelde weeklikse verslagdoening.

Daar word ‘n markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die boerdery bedryf aan die pos gekoppel, wat verblyf en werksvervoer insluit.
Diensaanvaarding: 1 April 2021

Om aansoek te doen rig u volledige CV, met verwysing MKIS, voor 15 Februarie 2021