REKENMEESTER(MCDR) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 11-08-2020 11:38:11 AM
08-09-2020 6:24:54 AM
Hierdie gevestigde tafeldruif boerdery en rosyne aanleg in die Straussburg omgewing beskik oor die volgende geleenthede vir n dinamiese, energieke, selfgedrewe kandidaat, as:

REKENMEESTER
STRAUSSBURG OMGEWING

Vereistes:
- Aansoeke van goed georganiseerde, presiese individue met bo gemiddelde syfervaardigheid, ondersteun deur B.Com Rek graad of gelykwaardige kwalifikasie met voltooide
klerkskap, ondersteun deur 5 jaar ondervinding in verkieslik ? landbou omgewing word ingewag.
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Bo-gemiddelde rekenaarvaardighede in Pastel/Sage en Excel.
- Vorige ondervinding in SAP/Oracle ens. sal voordelig wees.
- Die individue moet ‘n goeie begrip van koste rekeningkunde hê
- Vermoë om as deel van ‘n span te funksioneer beskik.

Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir die:
- Byhou van finansiële rekords en verslae
- Volle rekeningkundige funksie tot proefbalans
- BTW opgawes
- Byhou van bateregister
?- Rekenkundige hantering van voorraad
- Koste afwyking analises en prosessering van bestuursrekenkundige funksies
- Algemene finansiële administrasie
Daar word n mededingende vergoedingspakket gekoppel volgens kwalifikasie en ondervinding.

Stuur u volledige CV met verwysing MCDR voor 21 Augustus 2020