VURKHYSER OPERATEUR - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 13-11-2020 6:43:05 AM
08-01-2021 6:43:05 AM
Hierdie maatskappy wat sout ontgin en verwerk beskik oor 'n geleentheid vir 'n kandidaat met goeie opleiding en ingesteldheid in die volgende posisie:

VURKHYSER OPERATEUR
UPINGTON

Vereistes:
- Kandidate met 'n geldige opleidingsertifikaat en ten minste 2 jaar ondervinding kan aansoek doen
- Opleidingsertifikaat moet 6 maande of langer nog geldig wees
- Indien oor tegniese-/ meganiese ondervinding beskik sal dit in u guns tel
- Bereid wees om lang ongereelde ure te werk
- Bereid wees om kontrak posisie te vul

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Nagaan lyste invul voor skof begin
- Aanmeld van foute op vurkhyser
- Nagaan van produkte op trok gelaai soos per bestelling

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing OSSV