JUNIOR ADMIN KLERKE - Centurion
R
6000
per month
Centurion, Gauteng
Centurion,
Gauteng
more than 14 days ago
02-07-2015 7:17:50 AM
08-07-2015 1:00:51 PM
2014 MATRIKULANTE / JUNIOR ADMIN KLERKE MET 1 JR ONDERVINGING
Aanstelling: Permanent
Ligging: Irene, Centurion, Gauteng
Salaris: R5 000 – R 6 000
Noodsaaklik: Voltooide Matriek, bestuurderslisensie en eie vervoer.
Op soek na 2014 Matrikulante of Jong persoon met 1 of 2jr Admin Klerk werksondervinding. Moet 100% vlot Afrikaans (praat, lees en skryf). Aansoekers moet in Centurion area of naby geleë Pretoria-Oos area woon. Moet ‘n geldige rybewys hê om soms die maatskappyvoertuig te bestuur. Moet passie vir syfers en finansies hê en graag ‘n loopbaan daarvan wil maak.