ADMIN/ LONE KLERK OFOA - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 26-05-2015 8:44:32 AM
23-06-2015 8:44:32 AM
Augrabies omgewing

Bekende uitvoer tafeldruif plaas bied die geleentheid aan 'n dinamiese, energieke kandidaat om aansoek te doen in die volgende betrekking:

ADMIN-/ LONE KLERK

Vereistes:
- Minimum Matriek ondersteun deur 3-5 jaar toepaslike ondervinding verkieslik in 'n boerdery omgewing
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, Pastel en VIP loon program
- Goeie syfervaardigheid en 'n deeglike kennis van algemene kantooradministrasie
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Kennis en ondervinding van gehaltebestuurstelsels sal as verdere vereiste dien

Verantwoordelikhede:
- Doen van lone
- Algemene kantoor administrasie
- Voorbereiding en opsomming can debiteure en krediteure
- Gehaltebestuur oudits
- Personeelrekords
- Dataverwerking