ADMINISTRATIEWE KLERK - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 26-05-2015 9:55:36 AM
23-06-2015 9:55:36 AM
Upington

Bekende adviseur is opsoek na 'n goed georganiseerde kandidaat met goeie ondervinding van kliƫntediens en kantooradministrasie om aansoek te doen vir die administratiewe pos in sy kantoor:


ADMINISTRATIEWE KLERK

Vereistes:
- Minstens Matriek ondersteun deur 2-4 jaar ondervinding in 'n administratiewe omgewing
- Ondervinding en kennis van lewensversekering sal in u guns tel
- Goeie rekenaarvaardigheid in MS Office, internet gebruik en eposse
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels
- Sterk sistematies wees in die uitvoer van dagtake