ADMINISTRATIEWE KLERK - Vryburg Verfied

Salary Negotiable Vryburg, North-West Vryburg, North-West more than 14 days ago 07-10-2015 8:54:19 AM
26-10-2015 2:15:53 PM
Vryburg Omgewing
Bekende plase in die Vryburg omgewing beskik oor die volgende geleenthede vir kandidate met bo-gemiddelde vaardighede en leierskap eienskappe:
ADMINISTRATIEWE KLERK
Verw. MMPA
Vereistes:
- Minimum Matriek ondersteun deur ten minste 2- 3 jaar toepaslike ondervinding in 'n administratiewe omgewing
- Rekenaarvaardigheid in MS Office
- Goed georganiseerd met 'n sistematiese benadering
- Geldige rybewys