ADMINISTRATIEWE KLERKE - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 30-09-2015 8:23:22 AM
26-10-2015 1:11:01 PM
Louisvale

Bekende tafeldruif uitvoer plaas is opsoek na kandidate/ studente om gedurende die oestydperk hul van hulp te wees in die volgende poste:

ADMINISTRATIEWE KLERKE X 2

Vereistes:
- Goeie administratiewe vaardighede en bereidwilligheid om te leer
- Lang ongereelde ure kan werk
- Naby aan Louisvale woon aangesien geen behuising voorsien word nie
- Geldige rybewys en verkieslik eie vervoer

Pligte gaan insluit:
- Inlees van inname dokumente
- Druk en plak van plakkers
- Ander algemene take

LANDBOU STUDENT

Vereistes:
- Basiese kennis van boerdery, indien vorige pak ondervinding sal dit in u guns tel.
- Lang ongereelde ure kan werk
- Naby aan Louisvale woon aangesien geen behuising voorsien word nie
- Geldige rybewys en verkieslik eie vervoer