BESTUURDER VERKRYGING - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 03-05-2016 9:14:59 AM
31-05-2016 9:14:59 AM
Ons kliënt is 'n diverse publieke maatskappy in die landbou sektor met belange in kleinhandel, brandstof, abattoirs en lewendehawe beskik oor die senior vakante pos by hul tak in Upington;

BESTUURDER; VERKRYGING
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ? Finansiële B graad
- Uitgebreide bestuurservaring in “SCM” wat in die breër kleinhandel/landbou-omgewing opgedoen is
- Goeie kommunikasie-, bestuurs-, interpersoonlike en probleemoplossing vaardighede
- Sterk persoonlikheid met goeie onderhandelingsvaardighede
- Georganiseerde en stelselmatige werksbenadering
- Strategiese denker wat ? spesialis in die verkrygingsveld is
- Bewese loopbaan geskiedenis van effektiewe projek bestuur

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Die posbekleër rapporteer aan die Bestuurder Handel en sal verantwoordelik wees vir die doeltreffende bestuur van die afdeling
- Effektiewe implementering van “Supply Chain Management”( “SCM”) prosesse.
- Die belangrikste hiervan is kliëntediens, sentrale verkryging, logistiek, distribusie en voorraadbestuur vir die 19 handelswinkels
- Uitkontraktering en prestasiebestuur.