BLOKMAN - Upington
Salary Negotiable
Upington, Northern Cape
Upington,
Northern Cape
more than 14 days ago
03-05-2016 9:29:46 AM
31-05-2016 9:29:46 AM
Bekende kleinhandelsake in Groblershoop bied 'n geleentheid aan 'n dinamiese kandidaat met goeie ondervinding in 'n slaghuis om aansoek te doen vir die vakante betrekking:
BLOKMAN
GROBLERSHOOP
Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 1 jaar ondervinding in 'n slaghuis omgewing
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit in u guns tel
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasie vaardighede
- Taalvaardig wees in Afrikaans en Engels
- Rekenaarvaardig wees in die MS Office
- Bereid wees om spoedig moontlik diens in Groblershoop te aanvaar